About Charlotte

This author has not yet filled in any details.
So far Charlotte has created 128 blog entries.

Nuwe fontein, markplein spruit uit by Voortrekkermonument

2023-12-06T16:02:39+02:00

Mediaverklaring 30 November 2023 Nuwe fontein, markplein spruit uit by Voortrekkermonument   “Hier staan ons, ter ere van Sy naam.” Dit is die woorde weerskante van die mini-senotaaf in die middel van die nuwe fontein voor die Voortrekkermonument. Die Voortrekkermonument het ter herdenking aan die Groot Trek 185, die 85ste ...

Nuwe fontein, markplein spruit uit by Voortrekkermonument2023-12-06T16:02:39+02:00

Geskiedenis bewaar danksy ’n oupa se storie

2023-12-01T14:43:36+02:00

Mediaverklaring 1 Desember 2023 Geskiedenis bewaar danksy ’n oupa se storie Selfs al byt die geskiedenisgogga nooit jou kind nie, die besef van die waarde van geskiedenis wat by hulle gekweek word, is prysloos. Daarvoor wil die Erfenisstigting vandag vir Rodger Scheepers en Johannes Jacobus (JJ) Scheepers opreg bedank. Rodger ...

Geskiedenis bewaar danksy ’n oupa se storie2023-12-01T14:43:36+02:00

Toneelspel seëvier tydens Gelofteweek by die Voortrekkermonument

2023-11-28T16:01:39+02:00

Mediaverklaring 28 November 2023 Toneelspel seëvier tydens Gelofteweek by die Voortrekkermonument Vanjaar se Gelofteweek-feesvieringe by die Voortrekkermonument het geen tekort aan kultuuraktiwiteite nie en die kunste trek beslis nie aan die kortste end nie. Die toneelstukke is veral iets besonders op die program en daar is iets vir elke teaterliefhebber. ...

Toneelspel seëvier tydens Gelofteweek by die Voortrekkermonument2023-11-28T16:01:39+02:00

Broodboom Trust skep botaniese tuin by Voortrekkermonument

2023-11-27T10:12:59+02:00

Mediaverklaring 27 November 2023 Broodboom Trust skep botaniese tuin by Voortrekkermonument 500 broodbome wat geskenk is, blaas nuwe lewe in die erfenis by die Voortrekkermonument. Ongeveer 200 volwasse broodbome en 300 saailinge is binne drie jaar by die Voortrekkermonument aangeplant, te danke aan die Broodboom Trust. Die Broodboom Trust het ...

Broodboom Trust skep botaniese tuin by Voortrekkermonument2023-11-27T10:12:59+02:00

Vriende van TPA hou afsluiting by die Voortrekkermonument

2023-11-23T15:13:21+02:00

Mediaverklaring 22 November 2023 Vriende van TPA hou afsluiting by die Voortrekkermonument “Ons staan op die skouers van reuse,” sê dr. Danie Langner, besturende direkteur van die Voortrekkermonument. Tydens die jaareindfunksie van ’n groep vriende van die ou Transvaalse Provinsiale Administrasie (TPA), is ‘n uitsonderlike geskenk aan die Voortrekkermonument oorhandig. ...

Vriende van TPA hou afsluiting by die Voortrekkermonument2023-11-23T15:13:21+02:00

Kom sit aan vir Dinner for one by die Voortrekkermonument!

2023-11-20T12:30:07+02:00

Mediaverklaring 17 November 2023 Kom sit aan vir Dinner for one by die Voortrekkermonument!   Tydens Gelofteweek is daar vele kunstenaars en toneelstukke op die planke – Dinner for one beloof om nie teleur te stel nie. Dinner for One en die satiriese plaaslike weergawe Sopper vir Een word in ...

Kom sit aan vir Dinner for one by die Voortrekkermonument!2023-11-20T12:30:07+02:00

Geloftedag: groei oor die jare

2023-11-30T08:24:50+02:00

Mediaverklaring 16 November 2023 Geloftedag: groei oor die jare Dit is moeilik om te dink dat slegs drie jaar gelede net 250 mense Geloftedag kon bywoon, teenoor verlede jaar se 20 000 mense wat dié dag by die Voortrekkermonument meegemaak het. Om Geloftedag by die Voortrekkermonument by te woon, het ...

Geloftedag: groei oor die jare2023-11-30T08:24:50+02:00

Twee monumente, Twee wêrelde!

2023-11-17T13:45:13+02:00

Mediaverklaring 17 November 2023 Twee monumente, Twee wêrelde! Staatstoelae en subsidies: Vryheidspark R147 miljoen, Voortrekkermonument R0. Dit het aan die lig gekom dat Jane Mufamadi, die uitvoerende hoof van Vryheidspark, glo met staatsgeld ’n R700 000 se Mercedes Benz-voertuig gekoop het en ’n persoonlike drywer aangestel het om haar rond te ...

Twee monumente, Twee wêrelde!2023-11-17T13:45:13+02:00

Wat kan jy verwag van Geloftedag?

2023-11-16T09:47:51+02:00

Mediaverklaring 10 November 2023 Wat kan jy verwag van Geloftedag?  “In 2022 het ons 44 mense vir Geloftedag by die Voortrekkermonument verwag, maar 20 000 het opgedaag, daarom hoop ons hierdie jaar vir 44 000 mense!” So sê dr. Danie Langner, besturende direkteur van die Voortrekkermonument. “Vanjaar is ’n spesiale Geloftejaar, want ...

Wat kan jy verwag van Geloftedag?2023-11-16T09:47:51+02:00

185 kranse vir 185 kinders 185 jaar na die Groot Trek

2023-11-16T09:30:21+02:00

Mediaverklaring 13 November 2023 185 kranse vir 185 kinders 185 jaar na die Groot Trek Dit is bykans onmoontlik om die Gelofte en die Slag van Bloedrivier te herdenk, sonder om aan die tragiese aand van 16, vroegoggend 17, Februarie 1838 te dink nie. 185 kinders is in enkele ure ...

185 kranse vir 185 kinders 185 jaar na die Groot Trek2023-11-16T09:30:21+02:00

Waar kuns en wetenskap saamkom in een galery

2023-11-15T10:38:52+02:00

Mediaverklaring 8 November 2023 Waar kuns en wetenskap saamkom in een galery Die Voortrekkermonument se hoof van tuine, Allan Tait, het op 5 November sy eie botaniese kunsgalery geopen wat hy die Allan R Dyer-galery gedoop het. Allen Dyer is 1900 gebore en was die eerste kurator van die Pretoria ...

Waar kuns en wetenskap saamkom in een galery2023-11-15T10:38:52+02:00

Vegkop-direksie besoek die Voortrekkermonument

2023-11-08T15:24:51+02:00

Mediaverklaring 8 November 2023 Vegkop-direksie besoek die Voortrekkermonument Die Vegkopmonument-direksie het al die pad van die Vrystaat gereis om hul wortels by die Voortrekkermonument te herontdek. Op 8 November 2023 het Die Vegkopmonument se direksie die Voortrekkermonument en museumteater besoek. Die museumteater was vir die groep ’n groot hoogtepunt. “Die ...

Vegkop-direksie besoek die Voortrekkermonument2023-11-08T15:24:51+02:00
Go to Top