Die Kaplyn het gehore aan die gons

2023-05-05T08:38:35+02:00

“Dit was hulle plig om te dien. Dit is nou óns plig om te onthou!” Met hierdie slotwoorde uit die nuwe musiekblyspel, Die Kaplyn is honderde mense op hul voete gedwing en met ’n dawerende applous wat die AfriForum Teater vul, besef mens weer hierdie waarheid: “Ons mag nooit vergeet ...

Die Kaplyn het gehore aan die gons2023-05-05T08:38:35+02:00

Honderde skoolkinders neem deel aan VTM-vakansieprogramme

2023-05-05T08:24:05+02:00

Die afgelope skoolvakansie het honderde leerders van oraloor kom kuier by die Voortrekkermonument (VTM) om aan ons opwindende opvoedkundige programme te kom deelneem.Die Pioniersentrum by die VTM bied elke skoolvakansie hierdie programme aan en gee jongmense die kans om met verskeie lekker speel-en-leer-aktiwiteite hul geskiedeniskennis bietjie op te skerp.Oor die ...

Honderde skoolkinders neem deel aan VTM-vakansieprogramme2023-05-05T08:24:05+02:00

Fietsskenking maak VTM se hande sterker

2023-05-05T07:36:58+02:00

Die Studenteraad van Sonop Christelike Tehuis het vandeesweek drie fietse aan die Voortrekkermonument (VTM) geskenk as deel van die monument se nuwe sekuriteitsontwikkelingsprogram.Sonop is die tuiste van 160 mansstudente aan die Universiteit van Pretoria en oor die jare het dié koshuis baie bekend geword vir hul tradisieryke gekiedenis en passie ...

Fietsskenking maak VTM se hande sterker2023-05-05T07:36:58+02:00

Belgiese studente kry ’n kultuurinspuiting by die VTM

2023-05-05T07:30:29+02:00

Na ’n lang droogte van internasionale besoekers, het die oorsese sluise weer oopgegaan en stroom besoekers van regoor die wêreld in hul duisende na die Voortrekkermonument.Vandeesweek het ’n groep van 20 Belgiese leerders hul hier by die VTM kom tuismaak om bietjie meer oor die Voortrekkers en die Afrikanerkultuur te ...

Belgiese studente kry ’n kultuurinspuiting by die VTM2023-05-05T07:30:29+02:00

Nuwe waghonde vind ’n huis by die Voortrekkermonument

2023-04-25T13:52:34+02:00

Die Voortrekkermonument (VTM) het onlangs ’n projek aangepak om nuwe waghonde op die terrein te kry. Op 17 Maart het die VTM die eerste keer uitgereik na die publiek om hulle by te staan met skenkings van jong, gesonde honde en na skaars ’n week het talle mense reeds ingespring ...

Nuwe waghonde vind ’n huis by die Voortrekkermonument2023-04-25T13:52:34+02:00

Die Voortrekkermonument bou (internasionaal) bande

2023-04-25T13:43:49+02:00

Lede van die Vlaams Instituut voor Zuidelijk Afrika (VIZA) het vandag, 20 Maart, kom kuier by die Voortrekkermonument (VTM) tydens hul besoek aan Suid-Afrika. Dié organisasie bearbei hom met die ontwikkeling van die Afrikaanse taal en kultuur, sowel as dié van België, Vlaandere en Nederland, deur verskeie projekte soos uitruilprogramme ...

Die Voortrekkermonument bou (internasionaal) bande2023-04-25T13:43:49+02:00

Erfenis is pret by die Voortrekkermonument

2023-04-25T11:44:21+02:00

Op 21 Maart het hordes mense hul vellies vir tekkies verruil om deel te neem aan die Voortrekkermonument se Erfenispret-speletjie!Dié projek is vanjaar geloods met die doel om die Voortrekkergeskiedenis lewendig te hou onder Suid-Afrika se jeug, maar soos die amptelike opening bewys het, het volwassenes net soveel aanklank gevind ...

Erfenis is pret by die Voortrekkermonument2023-04-25T11:44:21+02:00

Moerdijk-kleindogter vertel monument-verhale

2023-04-25T11:13:52+02:00

Die Voortrekkermonument (VTM) is in 1936 deur die argitek Gerard Moerdijk ontwerp. 87 jaar later het FC Pelser, die kommunikasiebeampte van die VTM, gaan kers opsteek by sy kleindogter Sylva Francis om bietjie meer uit te vind oor dié merkwaardige man en hoe hy die majestueuse monument beplan het.Francis, wat ...

Moerdijk-kleindogter vertel monument-verhale2023-04-25T11:13:52+02:00

Die Geloftekerk pryk in die Trekroetetuin

2023-04-25T11:14:58+02:00

Op 15 Maart 1840 is die Geloftekerk in Pietermaritzburg ingewy en Erasmus Smit word as eerste predikant ingehuldig. Toe die Trekroetetuin beplan is, is daar dadelik spasie gemaak vir die pragtige Geloftekerk wat so simbolies is van die Afrikaner en sy identiteit wat in God geanker is. Dié kerk ...

Die Geloftekerk pryk in die Trekroetetuin2023-04-25T11:14:58+02:00

Krugersdorp-leerders span uit by die VTM

2023-04-25T09:58:30+02:00

Meer as 400 leerders van die Kid Maponya Primary School in Krugersdorp het vandag opgewonde by die Voortrekkermonument (VTM) opgedaag vir ’n dag se leer en speel op die monumentterrein.Buyisiwe Maphumulo, een van hul onderwyseresse, het gesê dié akademiese uitstappie sal die kinders baie help om in die toekoms hul ...

Krugersdorp-leerders span uit by die VTM2023-04-25T09:58:30+02:00

Kuns kry ’n tuiste by die VTM

2023-04-24T12:02:41+02:00

Die Voortrekkermonument (VTM) vertel al vir jare die Afrikaners se verhaal met verskeie uitstallings wat oor die geskiedenis heen ons erfenis vasvang. Vanjaar word dié unieke erfeniservaring nóg meer uitgebrei met ’n geskiedkundige kunsuitstalling wat in die VTM tuiste gekry het. Die Voortrekkermonument se Senotaafsaal is verlede jaar tydens ...

Kuns kry ’n tuiste by die VTM2023-04-24T12:02:41+02:00

Hoe lyk Afrikanerskap vandag?

2023-04-24T11:52:19+02:00

“’n Helder vlam van toekomshoop.” Só beskryf dr Danie Langner, besturende direkteur van die Voortrekkermonument (VTM) die moderne Afrikaner- ons is almal ’n vlam van hoop wat helder en warm brand. Oor die laaste paar dekades blyk dit dat die Afrikaners versigtig was om dié bordjie om hul nekke ...

Hoe lyk Afrikanerskap vandag?2023-04-24T11:52:19+02:00
Go to Top