NUUS
NUUS
Mediaverklaring 12 Januarie 2024 Byna 190 000 mense besoek die Voortrekkermonument in 2023 In 2023 het die Voortrekkermonument 187 597 studente en volwassenes op die terrein verwelkom. Dit sluit feeste regdeur die ...
Mediaverklaring 11 Januarie 2023 Nóg ’n skat van die Laas-familie op Erfenisskattedag aan die VTM geskenk Op Erfenisskattedag ontvang die Voortrekkermonument ’n skenking van die Laas-familie wat onskatbare waarde tot ...
Mediaverklaring 15 Desember 2023 Juanita du Plessis sluit Gelofteweek op ’n hoogtepunt af. Selfs al het dit liggies gemotreën, is die feestent volgepak om na Juanita du Plessis te luister ...
Mediaverklaring 15 Desember 2023 Geloftefeeste strek wyd en syd Vandag word die Gelofte in 24 lande reg oor die wêreld herdenk. Wat dit nog meer indrukwekkend maak, is dat dit ...
Mediaverklaring 15 Desember 2023 Jay du Plessis haal sy hoed af vir Voortrekkermonument “Ondersteun die Voortrekkermonument met hul 185-projek,” sê die bekende sanger Jay du Plessis, tydens sy konsert by ...
Mediaverklaring 14 Desember 2023 Op 95 jaar en jare van volkspele Die laaste oorlewende lid van die Jakaranda Laer wat destyds by die inwyding van die Voortrekkermonument volkspele gedoen het, ...