Toneelspel seëvier tydens Gelofteweek by die Voortrekkermonument
Anneke Langner2023-11-28T16:01:39+02:00Mediaverklaring 28 November 2023 Toneelspel seëvier tydens Gelofteweek by die Voortrekkermonument Vanjaar se Gelofteweek-feesvieringe by die Voortrekkermonument het geen tekort aan kultuuraktiwiteite nie en die kunste trek beslis nie aan die kortste end nie. Die toneelstukke is veral iets besonders op die program en daar is iets vir elke teaterliefhebber. ...