Steve Hofmeyr vier 40 jaar by die Voortrekkermonument
Charlotte2024-04-29T14:23:53+02:00In 1986 het sy eerste treffer, “Laaste lag”, die lug gesien en vandag, bykans 40 jaar later, het Steve Hofmeyr steeds gehore gaande! Die afgelope naweek (27 en 28 April) het Hofmeyr 40 jaar in die Afrikaanse musiekbedryf gevier met die tweede Steve Doen-vertoning by die Voortrekkermonument (VTM). Na die ...