Joernalis rus nou by Koevoet-makkers

2024-04-09T12:44:58+02:00

Joernalis en skrywer Jim Hooper se sterfwens is op 6 April nagekom, toe hy sy ewige rusplek saam met sy Koevoet-makkers by die Voortrekkermonument gekry het. “Jim het van enige joernalis die akkuraatste verslaggewing oor Koevoet gegee, want hy het saam met ons beweeg. Hy was een van ons,” sê ...

Joernalis rus nou by Koevoet-makkers2024-04-09T12:44:58+02:00

764 kinders besoek die VTM in eerste kwartaal

2024-04-06T19:27:14+02:00

“Dit is wonderlik om te sien dat Suid-Afrikaners na die Voortrekkermonument toe kom en nog wil leer en weet van kultuur en geskiedenis.” So sê Christiaan Jordaan, toerismebestuurder by die Voortrekkermonument. 764 kinders het die afgelope kwartaal die Voortrekkermonument besoek. Hierdie getal sluit ook die kinders in wat ingeskryf het ...

764 kinders besoek die VTM in eerste kwartaal2024-04-06T19:27:14+02:00

Sanger Pieter Smith en sy ma besoek die museumteater

2024-04-06T19:23:28+02:00

“Ek en my ma is albei lief vir geskiedenis, daarom het ons besluit om vandag die museumteater by die Voortrekkermonument te besoek,” vertel sanger Pieter Smith. Smith en sy moeder (80) het die interaktiewe ervaring terdeë geniet en Smit se ma het selfs iets op die traporrel in een van ...

Sanger Pieter Smith en sy ma besoek die museumteater2024-04-06T19:23:28+02:00

Die Voortrekkermonument word lewendig

2024-04-06T19:19:52+02:00

“Hierdie is nie my oorlog nie en steeds het ek alles verloor. Hardloop my kind, hulle is op ons, hardloop, maar die duiwel haal jou in, hulle steek mens en wa aan die brand. Die desperate geskree na hulp weergalm nou nog in my kop, bloedveld regoor die landskap lê ...

Die Voortrekkermonument word lewendig2024-04-06T19:19:52+02:00

Kinders kies om hul vakansie by die Voortrekkermonument te bestee

2024-04-02T12:34:49+02:00

“Dit is ’n wonderlike voorreg om ’n plek te hê waar ons kinders tuis kan voel.” So sê Esté Cilliers, skoleprojekbeampte by die Pioniersentrum. Talle laerskoolkinders het die afgelope Maartvakansie gekies om aan die Voortrekkermonument se vakansieprogram deel te neem, eerder as om tuis te wees. Dít is beslis ’n ...

Kinders kies om hul vakansie by die Voortrekkermonument te bestee2024-04-02T12:34:49+02:00

Enigste van sy soort ABO-dagboek aan VTM geskenk

2024-03-28T08:19:12+02:00

“Hierdie is een van die mees kosbare en geskiedkundig belangrike skenkings wat die Erfenisstigting nog ontvang het.” Só sê Monique Lubbe, museumkundige van die Erfenisstigting en die Voortrekkermonument (VTM), nadat die stigting ’n enigste van sy soort dagboek ontvang het. Susanna Helena de Jager het ’n handgeskrewe indiepte-dagboek, in Nederlands, ...

Enigste van sy soort ABO-dagboek aan VTM geskenk2024-03-28T08:19:12+02:00

Johan Els verdien sy plek op die Voortrekkermonumentverhoog

2024-04-02T12:35:00+02:00

Op Wêreldteaterdag, 27 Maart 2024, wil die Voortrekkermonument hulde bring aan die argitek Johan Els wat in sy loopbaan ’n groot rol gespeel het in die uitbou van die terrein. Els se projekte by die Voortrekkermonument was onder meer die Fort Schanskop Amfiteater, inrig van die hysbak in die monument ...

Johan Els verdien sy plek op die Voortrekkermonumentverhoog2024-04-02T12:35:00+02:00

Natuuraanbod brei uit by die Voortrekkermonument

2024-03-26T14:43:54+02:00

Een van die dae hoef Gautengers nie meer ver te ry vir ’n natuurervaring nie. Waar anders kan jy in die middel van Pretoria veilig tussen ’n trop swartwildebeeste stap? Die Voortrekkermonument (VTM) is in die proses om sy natuuraanbod uit te brei. Deel van hierdie aanbod is om vyf ...

Natuuraanbod brei uit by die Voortrekkermonument2024-03-26T14:43:54+02:00

Antiekmark-uitstallers beïndruk met nuwe markplein

2024-03-25T15:06:05+02:00

Die Voortrekkermonument (VTM) se nuwe markplein het behoorlik gewemel waar die Antiekmark ’n nuwe tuiste gekry het op die kultuurtuiste se nuwe markplein. Die VTM se nuwe markplein het gasheer gespeel vir 70 uitstallers wat nie kan wag vir die volgende mark nie. Liora Subel stal al vir 30 jaar ...

Antiekmark-uitstallers beïndruk met nuwe markplein2024-03-25T15:06:05+02:00

Jong superheldin samel fondse in vir mense met gestremdhede

2024-03-20T13:44:49+02:00

Bykans 200 volwassenes en kinders het gisteraand op die Voortrekkermonument se terrein neergesak ten bate van ’n goeie doel. Die “Superhero Run” het fondse ingesamel vir mense met gestremdhede. Xandri Barkhuizen is net 17 jaar oud, maar maak reeds ’n reuse-impak om mense te kan help. Barkhuizen is ’n gr. ...

Jong superheldin samel fondse in vir mense met gestremdhede2024-03-20T13:44:49+02:00

Voortrekkermonument ook tuiste vir spogvoertuie 

2024-04-02T12:35:13+02:00

Waar sal ’n mens ’n Mercedes Benz-eienaar en ’n Ferarri-eienaar op dieselfde plek kry? By die Voortrekkermonument! Die kultuurtuiste het die afgelope naweek geleer dat die Voortrekkermonumentterrein ook ’n kultuurtuiste vir eienaars van spogmotors is. Die Mercedes Benz-klub het Sondag 17 Maart 2024 by die Voortrekkermonument byeengekom met hul spogmotors ...

Voortrekkermonument ook tuiste vir spogvoertuie 2024-04-02T12:35:13+02:00

Boeremusiek laat die voete jeuk by die Voortrekkermonument

2024-03-19T17:35:38+02:00

Die Voortrekkermonument (VTM) het die afgelope naweek gasheer gespeel vir een van die lekkerste boeremusiekmakieties van die jaar, met hordes mense wat hiér kom kuier het om ’n aand van samesyn en goeie musiek te geniet. Die Tradisionele Boeremusiekklub van Suid-Afrika (TBKSA) en VTM het vanjaar besluit om ’n lekker ...

Boeremusiek laat die voete jeuk by die Voortrekkermonument2024-03-19T17:35:38+02:00
Go to Top