Duitse studente lê besoek af by VTM
Charlotte2023-05-05T09:36:26+02:00Die Konrad-Adenauer-Stiftung/Stigting (KAS) het die afgelope naweek 17 van hul beurshouers na die Voortrekkermonument (VTM) gebring om hiér meer te leer oor die Suid-Afrikaanse geskiedenis.Die KAS is gestig deur die Duitse Christin Demokratiese Party om politiese bande te smee regoor die wêreld en daarom het die stigting besluit om op ...