Hoe lyk Afrikanerskap vandag?
Charlotte2023-04-24T11:52:19+02:00“’n Helder vlam van toekomshoop.” Só beskryf dr Danie Langner, besturende direkteur van die Voortrekkermonument (VTM) die moderne Afrikaner- ons is almal ’n vlam van hoop wat helder en warm brand. Oor die laaste paar dekades blyk dit dat die Afrikaners versigtig was om dié bordjie om hul nekke ...