Omwenteling: die beste van Afrikaanse woordkuns
Charlotte2023-12-11T13:55:14+02:00Mediaverklaring 10 Desember 2023 Omwenteling: die beste van Afrikaanse woordkuns Sestien gedigte, agt liedjies en twee monoloë neem die kyker na waar hulle gedagtes wentel om die dieper dinge van die lewe. “Omwenteling” is ’n uitstekende eenmanvertoning deur Johan Scholtz waar die voordrag ’n warboel van emosies by die kyker ...