Juanita du Plessis sluit Gelofteweek op ’n hoogtepunt af.

2023-12-15T21:04:47+02:00

Mediaverklaring 15 Desember 2023 Juanita du Plessis sluit Gelofteweek op ’n hoogtepunt af. Selfs al het dit liggies gemotreën, is die feestent volgepak om na Juanita du Plessis te luister en om Gelofteweek op ’n hoë noot af te sluit. Selfs dat die gehoor weet hulle reeds om 06:00 die ...

Juanita du Plessis sluit Gelofteweek op ’n hoogtepunt af.2023-12-15T21:04:47+02:00

Geloftefeeste strek wyd en syd

2023-12-15T12:12:54+02:00

Mediaverklaring 15 Desember 2023 Geloftefeeste strek wyd en syd Vandag word die Gelofte in 24 lande reg oor die wêreld herdenk. Wat dit nog meer indrukwekkend maak, is dat dit oor ses van die sewe kontinente strek. Die grootste Geloftedag in die wêreld gaan vanjaar nog groter wees. Die Voortrekkermonument ...

Geloftefeeste strek wyd en syd2023-12-15T12:12:54+02:00

Jay du Plessis haal sy hoed af vir Voortrekkermonument

2023-12-15T11:30:26+02:00

Mediaverklaring 15 Desember 2023 Jay du Plessis haal sy hoed af vir Voortrekkermonument “Ondersteun die Voortrekkermonument met hul 185-projek,” sê die bekende sanger Jay du Plessis, tydens sy konsert by die Voortrekkermonument op 14 Desember. Die gehoor kon nie ophou hande klap nie, nie net vir Jay se musiek nie, ...

Jay du Plessis haal sy hoed af vir Voortrekkermonument2023-12-15T11:30:26+02:00

Op 95 jaar en jare van volkspele 

2023-12-14T18:43:49+02:00

Mediaverklaring 14 Desember 2023 Op 95 jaar en jare van volkspele  Die laaste oorlewende lid van die Jakaranda Laer wat destyds by die inwyding van die Voortrekkermonument volkspele gedoen het, vier vandag haar 95ste verjaarsdag. 74 jaar gelede was tannie Kobie een van die dames, van die Jakaranda Laer volkspelegroep, ...

Op 95 jaar en jare van volkspele 2023-12-14T18:43:49+02:00

Kuns het sy plek by die kultuurtuiste

2023-12-14T17:33:37+02:00

Mediaverklaring 14 Desember 2024 Kuns het sy plek by die kultuurtuiste “Die eerste stap tot enige kunswerk is om die prentjie op die doek te kry. Van daar af kan ’n mens dit stuk vir stuk ophou,” vertel die wêreldbekende skilderkunstenaar Gerrit Pitout. Gerrit se vrou, Chané Pitout, meen om ...

Kuns het sy plek by die kultuurtuiste2023-12-14T17:33:37+02:00

Ricus Nel bevestig die Gelofte

2023-12-14T12:48:56+02:00

Mediaverklaring 13 Desember 2023 Ricus Nel bevestig die Gelofte Die Voortrekkermonument berei voor om 40 000 Afrikaners te ontvang om Geloftedag te vier op 16 Desember. As deel van hierdie voorbereidings, vra die Voortrekkermonument die publiek om die Gelofte saam te herbevestig. Om trots te staan en te sê: “Ek ...

Ricus Nel bevestig die Gelofte2023-12-14T12:48:56+02:00

Liezel Pieters laat feesgangers asemloos by Voortrekkermonument

2023-12-14T12:34:26+02:00

Mediaverklaring 14 Desember 2023 Liezel Pieters laat feesgangers asemloos by Voortrekkermonument Liezel het die feestent voor die Voortrekkermonument saam met haar elektriese kitaarspeler, Raymond, betower. Die kinders het tot heel voor by die verhoog gedans op die energieke passies, terwyl mammas en pappas kon terugsit en ’n happie van die ...

Liezel Pieters laat feesgangers asemloos by Voortrekkermonument2023-12-14T12:34:26+02:00

185 000 mense 185 jaar na die Gelofte afgelê is

2023-12-13T15:16:08+02:00

Mediaverklaring 185 000 mense 185 jaar na die Gelofte afgelê is 13 Desember 2023 Meer as 208 Geloftefeeste word vanjaar regoor die wêreld gehou. Die uitdaging is daar gestel, gaan 185 000 mense die belofte van die Gelofte in die spesiale jaar herbevestig? “Vanjaar is ’n spesiale Geloftejaar, want dit ...

185 000 mense 185 jaar na die Gelofte afgelê is2023-12-13T15:16:08+02:00

Nie eers reën kan getroue ondersteuners weghou van “doenit lyfie doenit” nie!

2023-12-12T15:45:56+02:00

Mediaverklaring 12 Desember 2023 Nie eers reën kan getroue ondersteuners weghou van “doenit lyfie doenit” nie!   Kom wind en stormweer, Bernice West-ondersteuners sál die reën trotseer om op hul gunstelingliedjie te dans. Toe die pop-sensasie se “Lyfie” begin, was die skare reeds op hul voete en reg om uit ...

Nie eers reën kan getroue ondersteuners weghou van “doenit lyfie doenit” nie!2023-12-12T15:45:56+02:00

“Op die plaas” g’n amateurtoneelstuk

2023-12-11T14:11:56+02:00

Mediaverklaring 10 Desember 2023 “Op die plaas” g’n amateurtoneelstuk   “Kostelik.” “Verskriklik goed geskryf.” “Skreeusnaaks.” “Heeltemal iets anders.” Dit is net van die terugvoer wat Carel Boshoff en Frans de Klerk ontvang het vir hul tweemanstuk Op die plaas toneel. Carel Boshoff is ’n 23-jarige skrywer-akteur van die Noord-Kaap wat ...

“Op die plaas” g’n amateurtoneelstuk2023-12-11T14:11:56+02:00

“Dinner for one” ’n driegangmaaltyd

2023-12-11T14:05:32+02:00

Mediaverklaring 10 Desember 2023 “Dinner for one” ’n driegangmaaltyd   Jessi Prinsloo se ouers het hom “saamgesleep” om dié toneelstuk te kom kyk, maar toe draai dit uit om ’n “bang up”-vertoning te wees. “Dinner for one” deur Lefra-produksies met Justin Strydom as James die butler, en Elma Potgieter as ...

“Dinner for one” ’n driegangmaaltyd2023-12-11T14:05:32+02:00

Omwenteling: die beste van Afrikaanse woordkuns

2023-12-11T13:55:14+02:00

Mediaverklaring 10 Desember 2023 Omwenteling: die beste van Afrikaanse woordkuns Sestien gedigte, agt liedjies en twee monoloë neem die kyker na waar hulle gedagtes wentel om die dieper dinge van die lewe. “Omwenteling” is ’n uitstekende eenmanvertoning deur Johan Scholtz waar die voordrag ’n warboel van emosies by die kyker ...

Omwenteling: die beste van Afrikaanse woordkuns2023-12-11T13:55:14+02:00
Go to Top