Kuns kry ’n tuiste by die VTM
Charlotte2023-04-24T12:02:41+02:00Die Voortrekkermonument (VTM) vertel al vir jare die Afrikaners se verhaal met verskeie uitstallings wat oor die geskiedenis heen ons erfenis vasvang. Vanjaar word dié unieke erfeniservaring nóg meer uitgebrei met ’n geskiedkundige kunsuitstalling wat in die VTM tuiste gekry het. Die Voortrekkermonument se Senotaafsaal is verlede jaar tydens ...