Nóg ’n skat van die Laas-familie op Erfenisskattedag aan die VTM geskenk
Charlotte2024-01-11T14:25:26+02:00Mediaverklaring 11 Januarie 2023 Nóg ’n skat van die Laas-familie op Erfenisskattedag aan die VTM geskenk Op Erfenisskattedag ontvang die Voortrekkermonument ’n skenking van die Laas-familie wat onskatbare waarde tot die erfenisversameling voeg. Erfenisskattedag word wêreldwyd op 11 Januarie gevier en dié dag moedig mense aan om meer van hulle ...