Byna 190 000 mense besoek die Voortrekkermonument in 2023
Charlotte2024-01-12T11:41:53+02:00Mediaverklaring 12 Januarie 2024 Byna 190 000 mense besoek die Voortrekkermonument in 2023 In 2023 het die Voortrekkermonument 187 597 studente en volwassenes op die terrein verwelkom. Dit sluit feeste regdeur die jaar en die besoeke tydens Gelofteweek en Geloftedag in. Die totale aantal besoekers op die terrein is in realiteit egter ...